+14
Selfsorg in Lambertsbaai

Albatross No. 5

10 gaste

4 slaapkamers

7 beds

2 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Albatross No. 5 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai. Dié vreedsame vissersdorpie is in die Weskus, sowat 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Daar is 7 ander woonstelle in die kompleks.

Die vyfslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Drie van die kamers het dubbelbeddens, een van die kamers het 2 enkelbeddens, en daar is 'n stapelbed in ’n oop area. 'n Wasmasjien is beskikbaar by die agterste ingnag.

Besprekings vir 8 volwassenes en 2 kinders is welkom. Ongelukkig kan die uitleg van die eenheid nie besprekings vir 9 tot 10 volwassenes akkommodeer nie.

Die kombuis is toegerus met basiese selfsorggeriewe soos 'n tweeplaatstoof, oond, 2 yskas-vrieskaste, en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het ’n see-uitsig en bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Daar is braaigeriewe buite op die gedeelte van die stoep waar 'n piekniektafel staan met 'n dak bo-oor.

Die woonstel is ideaal geleë, front wes na die see, en is lekker naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 512

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross No. 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefc05eaf7019a85e18ed998b79193d50d97ddf003dd3579046e85799371283b8bc3be3f12197a243bc775ee8b146f63b3816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 20 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang