LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Lambertsbaai

Albatross No. 6

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Riaan A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Beautiful place. Beautiful place, will be back asap.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Salig. Pragtig en heerlik, gerus al was dit kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaundre L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Fantasties. Die bly by Albatross was fantasties. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons wil baie graag weer besoek. Gerieflike plekkie en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome. Baie lekker gebly, awesome, awesome view, die unit was out of this world, very tastefully decorated. The town has very good restaurants and a fantastic beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Overall a pleasant experience with Bird Island just a short walk away. Yes, a very pleasant experience limited only by the weather and morning mists. The only negative relates to the town itself, which has few eating places, but I found the restaurant at the Harbour more than adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Goed geleë. Baie netjies! Gasvrou was baie vriendelik en verwelkomend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rita O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Pragtige see uitsig, vlakby die strand. Vriendelike gasvrou. Die sitkamer en kombuis is ruim en gerieflik. Die see uitsig vanuit die sitkamer en balkon is onverbeterlik. Die stort is lekker groot, maar die res van die badkamer en kamer is beknop en baie warm, en kan beslis doen met 'n waaier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Steph P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2026

At the seaside, some upkeeping needed. Facilities are OK, in need of some upkeeping. Well-equipped kitchen, at the seaside. Quite close to the harbour, so after hours it doesn't feel safe to go wandering about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 595

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek

29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA652fc13d016c5e33253131d55880539aeac09f06bbc654c3599f5efa8e5689e35cd9ff92ee3923129df176cebcf237160c01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 106 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang