Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alderlane

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldergrove-laan 12, Kemptonpark, 1621, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alderlane beskik oor 2 knus tuinwoonstelle met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kemptonpark. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Alderlane bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste is naby restaurante, winkels, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, die R21 na Johannesburg en Pretoria, en Emperors Palace.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Alderlane
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leslie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Ligging

  • Aldergrove-laan 12, Kemptonpark, 1621, Gauteng
  • Gaste dink Alderlane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldergrove-laan 12, Kemptonpark, 1621, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59745d5240de4e294a10ec7323a6629f251c4f7f1ea916726f164bd28314f06ac19a147c3f3ea423c9f7bc35d971bdfe414f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 12 Aldergrove Avenue Kempton Park 1621 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1149439 28.2554545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem