Gariepdam Akkommodasie by Alhoa Halfway Stop | LekkeSlaap
+14
+14

Alhoa Halfway Stop

  • Vanaf R1 820 per nag (vir 7 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swaelstraat 3, Gariepdam , 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Alhoa Halfway Stop is net so gerieflik soos wat die naam dit laat klink! Talle besienswaardighede, historiese plekke en natuurlik die Gariepdam is in die nabyheid geleë.

Hierdie selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n aparte toilet het. Die kombuis is ten volle toegerus en het ook 'n ontbythoekie. Die huis bied ook 'n TV en braaigeriewe.

Daar is heelwat plaaslike restaurante, bootvaarte, visvangplekke en reservate naby aan die huis geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Alhoa Halfway Stop sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Alhoa Halfway Stop
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Swaelstraat 3, Gariepdam , 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Alhoa Halfway Stop het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 820
per nag (vir 7 persone)

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R1 820
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R1 820
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swaelstraat 3, Gariepdam , 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2rnw78KoN1HN8dpytN4w97jcJv2IbIWdRyTtWdoBQHxtuQxugX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 820  per nag (vir 7 persone) 22 5 1 5 3 Swael Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -30.595303227956 25.489427894354
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za