Illovo Beach Akkommodasie by Alibama Apartment | LekkeSlaap
+22
+22

Alibama Apartment

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 1, Alibama Apartments, Illovo, 4216, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Alibama Apartment bied gehalteverblyf in Illovo-strand is ideaal vir 'n gesin. Dit is naby talle swemstrande, restaurante en winkels.

Dié woonstel op die onderste verdieping het 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste kan bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die woonstel het 1 badkamer met 'n stort oor die bad en 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas of kinders.

Daar is 'n groot grasperk vir kinders en die braaigeriewe word herbou.

Die kompleks het veilige onderdakparkeerplek op die perseel vir 1 motor. Gaste se besoekers moet asb. in die straat parkeer. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie -dekodeerder saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Alibama Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 6 resensies vir Alibama Apartment
Netheid
3.0/5
Diens
2.7/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Parkweg 1, Alibama Apartments, Illovo, 4216, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Alibama Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 1, Alibama Apartments, Illovo, 4216, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATK7tiSwjOu1ABlzZObK0NbjuU1e9OurwxammY24js4P8TarV0M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 6 5 1 3.2 1 Park Road Alibama Apartments 4216 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.113187735752 30.849276781082
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za