Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All over Africa Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reitze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir All over Africa Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Veronica F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opgedaag as vreemdelinge en vertrek as vriende.

Ons verblyf was baie baie aangenaam en die gasheer was fantasties. Die kamer was foutloos, baie gemaklik en daar is aan al ons behoeftes voorsien. Voorwaar 'n plek om aan te beveel. Heerlike ervaring gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

All over Africa Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Veronica
Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves. Baie dankie vir die gawe woorde.
Lekker dag
groete
Reitze

All over Africa Gastehuis
Jean-marie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Met aankoms was ons baie vriendelik gegroet deur Tracy. Sy het 'n pragtige persoonlikheid en was baie gasvry. Die kamer was pragtig ook. Die ontbyt was effens afgeskeep. My man se eiers was rou en het 'n vlieg in sy spek gehad. Verder was ons baie tevrede met die diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

All over Africa Gastehuis se terugvoer

Hi Jean-Marie
Baie jammer oor die rou eier en die vlieg. Ek is bly julle het dit geniet.
Voorspoed verder

All over Africa Gastehuis
Jasmaine G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jasmaine G
Enkelreisiger

Baie lekker gekuier. Dankie julle.

Die kamer was uiters netjies. Alles wat nodig is was daar en meer. Die eienaars is pragtige mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

All over Africa Gastehuis se terugvoer

Baie Dankie

All over Africa Gastehuis
Dylan R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dylan R
Gesin met klein kinders

Gawe gashere. Rustige slaapplek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

All over Africa Gastehuis se terugvoer

Middag Dylan,
Dankie vir die resensie.

All over Africa Gastehuis
Pulane M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pulane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great and I enjoyed my stay at All Over Africa Gastehuis.

I enjoyed my stay although there was no electricity and no backup for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant A
Saam met vriende

Dit was lort en kragtig en baie aangenaam dankie.

Ek is baie gelukkig met die goeie diens en verblyf wat ons ondervind het. Net bietjie teleurgesteld dat daar nie DStv in ons kamer was nie. Dit het ook gevoel of daar iewers koue lig by die Leeu-kamer inkom. Sal probeer om volgende keer in somermaande te bespreek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing weekend with friendly hosts.

Our weekend was really relaxing in the thatched room which was well appointed and neat. Sitting in the neat and well tended garden was relaxing. Our hosts were friendly and customer orientated. Money well spent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-mare L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-mare L
Gesin met tieners

Die Keizers was baie vriendelike mense.

Ons kon vir twee nagte (Vrydag + Saterdag) glad nie slaap nie weens harde musiek, 'n massiewe lawaai uit die naburige area. Ons moes ook van die bespreekte kamer verander na 'n ander kamer - ek glo ons was toe uiteindelik beter daaraan af, maar my een dogter moes op 'n sleeper couch slaap. Die ontbyte was heerlik en die kamer is mooi in stand gehou sonder verlies van enige aard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Goeie waarde vir geld.

Baie netjies. Gerieflik ingerig. Naby lughawe en groot winkelsentrum. Gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Enkelreisiger

Location.

From the airport and back, location is not all that safe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ligging.

Vanaf die lughawe en terug is die plek nie so veilig nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

All over Africa Gastehuis se terugvoer

I find it difficult to believe that the location is not safe. We have lived in this area for 27 years and never had an incident of crime. For the protection of our customers we have taken the following precautions; installed 16 cameras on the premises. We have an armed response as well as beams right around the property. We have walls and spikes on the walls. Every door that goes outside is also protected with a trellidor slam shut gate. We believe we have taken every precaution that is available.

All over Africa Gastehuis
Nicole E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E
Besigheidsreis

Very friendly and warm stay.

I enjoyed my stay and was a very relaxing environment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelik en hartile verblyf.

Ek het my verblyf baie geniet en dit is 'n rustige omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vir seker 'n plesier, mense ongelooflik vriendelik.

Sal vir seker weer van hulle gebruik maak, hulle is gasvry en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B
Enkelreisiger

Aangename verblyf en tydjie geniet.

Vriendelik ontvang en vergesel na kamer deur eienaar. Alles behoorlik verduidelik in die kamer en TV werking gewys. Kamer netjies en skoon. Beddens van 'n hoë gehalte. Aandete was van 'n goeie standaard en teen 'n redelike prys. Eienaars baie vriendelik en het lekker saam gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambrosia-straat 133, Birch Acres, Kemptonpark, 1618, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAczWWwEMEgw3XSmhK7ZoSLuJWmYJ8PK9AJZ9O2WsRnA439XwaRB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 133 Ambrosia Road Birch Acres 1618 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.063912636875 28.201343929813
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem