All Wellness B&B
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 308 Heuwel Street, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
All Wellness B&B is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Capital Park. Dit is op dieselfde perseel as All Wellness Spa. Capital Park is 'n stil woonbuurt naby verskeie besienswaardighede en geriewe soos die Uniegebou, Sheraton Hotel, Pretoria Dieretuin, Steve Biko Hospitaal en ander hospitale.
Die kothuis is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die ruim sitarea het 'n TV en daar is gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 308 Heuwel Street, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
308 Heuwel Street, Capital Park, Pretoria, 0084, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang