Allen Grove Akkommodasie by Allen Grove Selfsorg | LekkeSlaap
+27
+27

Allen Grove Selfsorg

  • Vanaf R580 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Allen Grove Self-Catering is in Kemptonpark in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en diegene wat op soek is na lekker oornagverblyf. Dit is 'n selfsorg-gastehuis. Die huis is slegs 10 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is ook naby verskeie winkels, restaurante en hoofpaaie. Emperor's Palace is 10 minute se ry ver. Die huis is in 'n veilige area met wagte wat gereeld die strate patrolleer.

Daar is 2 kamers met en suite-badkamers en het elkeen 2 enkelbeddens wat as koninggrootte-beddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort-oor-bad.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar wat ook as eettafel gebruik kan word, en die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, tweeplaatstoof, potte, panne, eetgerei, breekware en 'n yskas. Verder is kan 'n haardroër en strykgeriewe aangevra word. Die kamer kan daagliks op versoek skoongemaak word. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter 'n outomatiese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Allen Grove Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
  • Gaste dink Allen Grove Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAen1jkEOp5EcG3iz63jeWC0NA5qnrooGjys9KTbG7x5MYVqp3RA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 5 Peperboom Street Allen Grove 1620 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.081285822923 28.228200674057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za