Allesreg Chalet B2
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecronaweg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Allesreg Chalet B2 is 'n selfsorgwoonstel in die Allesreg-kompleks in Manaba Beach naby 'n getypoel. Dié kompleks is net 50 m vanaf Manabastrand en naby die getypoel geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n platskerm-TV en 'n etenstafel en lei na 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai. Bring asb. eie DStv-dekodeerder saam.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Allesreg Chalet B2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Jaar gelys 9
Ligging
- Lilliecronaweg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Allesreg Chalet B2 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecronaweg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom