Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allesreg Chalet B2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Allesreg Chalet B2
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pieter B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam verras met eenheid se spasie en uitsig.

Lieflike verblyf met pragtige see-uitsig. Dringende aandag moet gegee word aan beide dubbelbeddens wat uitgedien is. Eenheid verder baie goed toegerus. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil K
Gesin met tieners

Pragtige plek met 'n mooi uitsig oor die see.

Ons was in die middel van die vloede daar, maar die sterk ou plek het sy man gestaan teen dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa J
Gesin met klein kinders

Ons het as familie met 3 generasies saam gekuier vir 'n week.

Die eenheid was duidelik lanklaas opgegradeer. Kussings moet asb. vervang word! Geen matras- of kussingbeskermers was beskikbaar nie. Slegs 1 badmat was beskikbaar wat uiters ongerieflik was. Inventaris moet ook dringend aangepas word. Sekere items kort en ander items nie op lys nie. Aanwysings vir toegang het na verkeerde hek gelei. Ons moes 20 min wag vir iemand om ons na korrekte hek vir toegang te verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk N
Saam met vriende

Die kompleks is baie goed geleë maar kort in die algemeen redelik instandhouding.

Die ligging van die kompleks is baie goed maar vertoon nie goed teenoor ander komplekse in die omgewing nie. Die prys moet kompeteer met baie ander woonstelle wat beter toegerus en meer modern is (in dieselfde straat). Ek besef dat Covid 'n groot rol speel in die verhuringsmark, maar die kompetisie in die area is groot en ek voel dat die hele kompleks, sowel as die woonstel opgegradeer sal moet word om kompeterend te bly. Selfs van die meubels in die woonstel is al baie verouderd (meer as 10 jaar), want ek het al 10 jaar terug ook daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil K
Gesin met tieners

Pragtige plek.

Dis een van die lekkerste plekke wat ons in die 30 jaar wat ons Margate en omgewing besoek. Goed toegerus en baie mooi uitgelê. Die garage se dak is net te laag vir ons voertuig en hy moes in die hele tyd in die son staan. Die braaier is die domste en mees onpraktiese braaier waarmee ek nog ooit in my lewe mee moes braai. Die seephouer in die hoofbadkamer is op 'n baie swak plek gemonteer, want hy steek vêr oor die bad en is die hele tyd in die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annique H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique H
Saam met vriende

Dis gerieflik en tussen al die nodige plekke.

Ons sal beslis weer by Allesreg Chalet B2 bly vir ons volgende besoek. Dis lekker gerieflik en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker see-uitsig. Sal lekker walvisse kan sien in September. Strande is skoon. Lekker stap- en drafarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V

Was baie lekker.

Baie dankie. Was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecronaweg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f5e6d11382f0dcc25b0cffdb1885e77fcff24575ce2d9658c1b012820221a10e43e8319de79ca83dd99450ef24bb0ed415?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 62 Lilliecrona Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.851576982823 30.385104770084
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem