LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Richard W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Baie goed geleë met mooi uitsig vanuit sitkamer en slaapkamers. Baie lekker gebly. Het alles wat jy nodig het met lekker binnebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Fantastiese ligging en huislike atmosfeer. Jossie het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Plekkie is mooi ingerig met alles wat nodig is. Die uitsig is pragtig. Kon nie vir beter gevra het nie. Dankie vir 'n baie aangename tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstekend. Baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-mari D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik, warm, die see gesels so mooi met jou. Verblyf was heerlik. Plekkie is netjies, prakties ingerig vir kort wegbrekie. Jossie is 'n dierbare gasvrou. Binnebraai en onbeperkte see-uitsig was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

As jy vryheid, sekuriteit en rustigheid wil hê, is Allikreukel dié plek vir jou. Ons verblyf was ongelooflik lekker en veilig gewees. Ons gasheer is 'n wonderlike persoon wat jou so tuis laat voel. Die see is net oor die straat en sigbaar, hoorbaar vanuit die vensters van die gastehuis. Baie lekker gekuier in Franskraal en sal weer gebruik maak van dié besondere gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel T
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Baie netjies en pragtige uitsig! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Blessing. Heerlik baie naby die see en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekke, lekke. Baie lekker gebly. Jossie is 'n baie aangename en vriendelike persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hj T
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lieflike plek! Die woonstel was die skoonste blyplek waarin ek nog ooit gebly het! Uitstekend! Jossie se kommunikasie was ook baie goed. Sy het tot vars blomme in die woonstel geplaas. Ons het Allikreukel baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

199 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7d3e835b800571717afe7780ad39e439270e254659396d8a7abbecfd8996bfc3045020f6c71d38cc465696ec16c0645a4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 199 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.606715713694 19.39877638505

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang