Potchefstroom Akkommodasie by Alma Mater Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Alma Mater Guesthouse

28 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schubartstraat 10, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alma Mater is 'n B&B-gastehuis in Potchefstroom, slegs 1 km vanaf die Noordwes-Universiteit.

Verblyf bestaan uit 2 dubbelkamers, 'n gesinseenheid en 'n selfsorg-eenheid. Die dubbelkamers is op die grondvloer en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n privaat sitkamer. Die gesinseenheid is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers wat elkeen met 2 enkelbeddens ingerig is, asook 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die selfsorgeenhede het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n sitkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met gedeelde DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging, asook tee- en koffiegeriewe in.

Buite is daar braaigeriewe. Alma Mater Guesthouse bied puik sekuriteit en is ook vir klein funksies beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Alma Mater Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Schubartstraat 10, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Alma Mater Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schubartstraat 10, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMTkzN2UwLWQwNjMtNGQyOS05ZDQ0LThmOWJjODBhY2UzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 10 Schubart Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -26.688613372791 27.100602127647
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za