Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Almar Exclusive Game Ranch

Wildsplaas
Luukse Eenheid/Chalet
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse eenheid beskik oor 3 slaapkamers waarvan die eerste kamer 'n koningingrootte-bed het. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 2 dubbelstapelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers waarvan een 'n bad en 'n stort het. Die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer met 'n TV met DStv en lugversorging. Daar is ook 'n privaat boma met 'n braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Kinders tussen 11 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse En Suite-Kamer
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, lugversorging, yskassie, haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook skuifdeure wat na die swembadarea lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls


Kinders tussen 11 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Wittebrood-suite
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse wittebroodsuite beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n leeshoekie en 'n en suite-badkamer met 'n spabad en 'n stort. Die suite het ook lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie, haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook skuifdeure wat na die swembadarea lei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls


Kinders tussen 11 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkfontein Road langs die N12, Bloemhof District, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbafc1b34b1957cebed92bde76cbe7e68b91924f52c76c5081875e494ff100de3c5289e974845436f49da328ebaeb33a1c39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Sterkfontein Road on the N12 Bloemhof District 2660 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.598739682849 25.356482863426