Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Almar Exclusive Game Ranch

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Almar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Almar Exclusive Game Ranch
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marlené V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlené V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met die mooiste wildbesigtinge.

Die eienaar gaan uit sy pad uit om elke gas tuis te laat voel. Ons het behoorlik ons batterye herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice

Uitstekende lodge vir oorslaap of net rustig wees. Sien sterre toegeken. Baie aangename en behulpsame gasheer. Sal beslis weer hier oorslaap as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Denise F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar vriendelik, omgewing pragtig, verblyf mooi en skoon. Lekker gesels met die eienaar.

Ons was die enigste gaste en dit was Moedersdag, so ek glo die eienaar het sy deel vir Moedersdag gedoen en sy vrou se pligte vir die dag oorgeneem! Ons verstaan dus, in 'n mate, die probleme wat daar was, maar vir die prys, wat amper gelykstaan aan Bona Bona se tariewe, is dit eintlik nie 'n verskoning nie. Die yskas en TV het nie gewerk nie. Geen slaaibak. Geen melk vir koffie nie. Ons het 'n uur in die donkerte gesit voor die krag aangegaan het. Oggend met load shedding was daar nie waterdruk nie en kon ons nie stort nie. Die pad was baie sleg, maar seker die reën se skuld. Dit is alles dinge wat kan gebeur en daarom sal ons nogsteeds die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Almar Exclusive Game Ranch se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. U het ,n selfsorg eenheid bespreek, dit beteken egter dat u u eie kos, drankies, ens. moet saambring (koffie, melk, ens.). Ek het self die TV getoets, u moet dit net op HDMI gehou het. Ons het n nuwe yskas in die eenheid ingesit. Die land ondervind kragonderbrekings, dus skakel die kragopwekker vanaf 18h00 aan. Ek het vir u al ons kontaknommers gegee indien daar enige probleme opduik, U het egter nie vir my laat weet dat u probleme ondervind het nie en sou met die grootste graagte u wou help.

Almar Exclusive Game Ranch
Andre L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring. Rus vir jou siel en verkwikking vir jou gemoed. Die stilte van die plaas en die omgee van die gasheer en -vrou.

Met ons aankoms was ons gul ontvang deur die gasvrou. Al was daar beurtkrag, het hulle geen moeite ontsien om ons te laat welkom voel nie. Ons was nooit bewus van beurtkrag nie, want die kragopwekker was altyd gereed. Die boma was so 'n aanwins waar ons tot laataand na die sterreprag kon kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gershon N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershon N
Besigheidsreis

The ideal place to stay after a hard day's work.

This is one of the very few places I travelled to that the pictures don't do it justice. Our host was amazing and went above and beyond. The place was extremely peaceful and the ideal place to just relax after a full day. The meals were beyond delicious and the care in preparation of the food was evident in its presentation and taste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Netjiese skoon akkommodasie. Lekker lapa om te braai.

Vriendelik ontvang deur die gasheer. Die akkommodasie was puik. Lugversorging, TV ens is beskikbaar in chalet. Heerlike ontbyt genuttig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was te kort!

Pragtige selfsorgeenheid. Die reedsgepakte braaivleisvuur het ons baie welkom laat voel. Werklik 'n lieflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Baie dankie vir 'n rustige, gemaklike ervaring. Heerlike aandete en ontbyt was vreeslik lekker. Die eienaars se warm persoonlikhede maak die bestemming sommer nog meer spesiaal. Dis steeds beslis die moeite werd en ons sal beslis weer by Almar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene D
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en gasvryheid.

Michelle het ons baie vriendelik verwelkom. Als was gerieflik en skoon. Verblyf was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint K
Saam met vriende

It was a great place with great service, was very clean. Loved it.

The owner and staff definitely went above and beyond with their service, exceptional service and value for money. Will definitely be back again, this time for a longer visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in 'n rustige omgewing.

Baie hartlik ontvang deur Michelle en Louanne. Baie dankie vir die netjiese en pragtige huis en die moeite wat julle gedoen het om ons tuis te laat voel. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa K
Enkelreisiger

Het net een aand gebly.

As gevolg van pad kon ek net een aand bly, dit was scary om op 'n grondpad 22 km te ry. Geen selfoon-opvangs jy gly, heelpad sit vas, ek moes ander verblyf soek. Ergste was ek het eienaar gesê ek is vrou alleen met my kind. Eienaar was vriendelik en plek netjies, maar ek het nie waarde vir my geld gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Enkelreisiger

Dit was wonderlik. Akkommodasie was top gehalte en baie gerieflik. Wonderlik om bad- en stortopsie te hê.

Die plaas is mooi na goeie reën. Net jammer dat die wild sku was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en groot bederf.

Vir 'n veilige stop as jy reis van Kaapstad na Gauteng, Sun City, Pretoria, is Almar ideaal. Die rustige natuur laat jou ontspan na 'n dag van reis. As die son sak kan jy sit en kyk na die diere wat kom water drink terwyl die vuurtjie reggepak is, om 'n worsie te braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dykhard L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dykhard L
Gesin met klein kinders

Netjiese plek vriendelike diens

Baie mooi plek lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two night stay over while fishing at Bloemhof.

We stayed over at Almar for two nights while exploring Bloemhof dam. The accommodation was clean the owner was friendly and helpful. Although the farm is 20 km from Bloemhof it was defiantly worth the drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, vriendelike mense.

Vriendelike mense, baie netjies skoon, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tsala M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsala M
Gesin met klein kinders

Fantastic experience and beautiful surroundings.

I am definitely going back next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

'n Naweek om te onthou!

Ons wil net baie dankie sê aan Louann en Michelle. Ons almal het 'n wonderlike naweek gehad en dit sal 'n naweek wees wat altyd in ons almal se geheue sal bly. Dankie ook vir die reël van die ponierit wat die tweeling ongelooflik geniet het asook die lekker wildsrit - volgende keer bring ek my kamera saam, en wanneer ons weer 'n familiegeleentheid het in die omgewing - sal julle ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin T
Gesin met tieners

Thoroughly enjoyed our stay.

Enjoyed true hospitality from the owners. Excellent food and very comfortable accommodation. Would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabo M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Had a great stay, very peaceful. Game view, nice food. Clean, and staff very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samkelwe M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samkelwe M
Saam met vriende

Best stay I have experienced so far. Would be visiting again soon.

The place is beautiful and relaxing. The staff is very friendly, the manager is hands on in everything and very talkative and friendly. Really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met goeie geriewe.

Bietjie teleurgestel met fooi vir kamerverblyf en kosrekening was 'n bietjie hoog vir die ete en 'n gewone wyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Almar Exclusive Game Ranch se terugvoer

Goeie dag Meneer.
Daar was aanvanklik 'n selfsorg-eenheid bespreek deur u reisagentskap.
Met u aankoms het u aangedring dat u eerder na 'n en-suite kamer wil verander. Daar was 'n prysverskil tussen 'n selfsorg eenheid en 'n en-suite kamer. Maak asb. seker in die toekoms dat u met u reisagentskap die regte kamer kies.

Ons het ook 'n goeie seleksie van rooi en wit wyn beskikbaar-u het n wyn van u keuse bestel.

By voorbaat dankie.
Almar bestuur

Almar Exclusive Game Ranch
Marius M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Baie mooi plek, ideaal vir troues. Heerlike ontbyt en gerieflike kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neo M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M
Saam met vriende

The place is super.

The place is good and the customer care is out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Almar Exclusive Game Ranch se terugvoer

Thank you

Almar Exclusive Game Ranch
Maureen D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie in ons skik met ons verblyf en die kos was uit die boonste rakke.

Aanvanklik het hul ons geskakel om ons verblyf te verander, maar dit is reggestel en was ons baie beïndruk met ons selfsorghuis. Die sjef se kos wat ons bestel het was ook baie mooi voorgesit en baie baie smaaklik en lekker. Sal beslis weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Almar Exclusive Game Ranch se terugvoer

Baie Dankie.

Almar Exclusive Game Ranch
Erika Z - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika Z
Gesin met klein kinders

Rustig en salig.

Daar is 'n 20 km grondpad na die lodge. Mense met 'n gewone kar moet net bewus wees daarvan. Die grondpad is nie sleg nie en as mens stadig ry sal jou kar dit uithou, ek glo egter as dit heelwat reën sal dit 'n probleem wees vir 'n gewone kar. Buiten dit is dit absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne V

Salig.

Dit was 'n heerlike ervaring. Dit is baie netjies en ons sal dit vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mannana M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mannana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place with serene views, not forgetting the scrumptious meals.

I had a great time with my husband, it was a second honeymoon well spent. Going back there during the winter holidays with the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Kliëntediens was fantasties. Rene het ons op die hande gedra en voor ons kon dink om te vra was ons wens al vervul. Smaaklike etes. Baie mooi en netjies onderhou. Sou net lugversorging in slaapkamer aanbeveel. Baie dankie, nogmaals!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lance G
Saam met vriende

Far from exclusive.

Accommodation good. Food way overpriced. We thought the rate included breakfast, only to be told that it didn't .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Almar Exclusive Game Ranch se terugvoer

We want to apologise for any inconvenience.
We just feel that we need to reply to the allegations. The unit you requested and booked is self-catering. There are no meals included. On the overpriced food, we strive to serve our guests fresh and well prepared meals. To achieve this, considering our location, our prices might be slightly above the average franchise in the city. Accommodation at a 4-Star lodge at R406.50 per person is a reasonable rate. If there was a problem, management is on site 24/7 to resolve any complaints if brought under their attention.
We thank you kindly for your review as our guests opinion matters a great deal.

Almar Exclusive Game Ranch
Coen S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Baie dankie vir uitstekende diens. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Aandete en ontbyt was heerlik. Heerlike boerekos vir aandete. Kamer is uiters gerieflik en baie netjies en skoon. Ons het heerlike gebly en sal dit definitief aanbeveel vir ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met tieners

Heerlike, en ontspanne naweek.

Heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasant surprise

It has been a long time since we experienced such efficiency and hospitality. Right from booking until we left. Rooms are very clean and well equipped. Staff is wonderful and Lorraine is an absolute star. The food was wonderful and well presented. A wonderful braai by Louaan on New year's eve toped it off nicely. If you need a break from it all, this is well worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle G
Saam met vriende

Peaceful and beautiful

We had a lovely stay, good food and friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G
Besigheidsreis

Very pleasant

The staff went out of their way to make sure my stay was pleasant and hassle free.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, rustig en pragtig!

Ons het heerlik geëet en gerus. Die kamers is baie goed toegerus en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met vriende

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie V Rooyen V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V Rooyen V
Besigheidsreis

Dit was fenominaal lekker ... sal beslis weer daar oornag as dit oor 'n jaar nog bestaan!

Die lug is vars, die natuurskoon asemrowend, die verblyf eersteklas en van hoogstaande gehalte. Die aandete en ontbyt was heerlik en smaaklik voorberei en voorgesit. Die mense en eienaar is gasvry en baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek en vriendelike diens.

Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

'n Wonderlike rustige atmosfeer met alles wat jy benodig vir slaap weg van die huis.

Omgewing, akkommodasie, diens en kos puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Gesin met tieners

Absoluut skoon, gerieflik verby met "stunning" kos.

Die verblyf is skitterskoon en baie gerieflik en luuks. Die etes was uit die boonste rakke. Die stilte en die sterre het ons in vervoering gehad. Lekker man, lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernie W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal dit definitief vir my jagtersvriende aanbeveel!

Almar is 'n skoon, netjiese plek en ideaal as jy 'n jagter is. Die grondpad soontoe is nie sleg nie en alles wat benodig word is daar. Jackie was baie goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met vriende

Goeie atmosfeer!

Sal aanbeveel! Mooi, skoon en netjies! Vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica S
Gesin met klein kinders

Outstanding

The long drive was well worth it as the chalet is outstanding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en puik diens!

Van die staanspoor af, en dit sluit die bespreeking en vooraf reelings in, was puik. Wat ons verwag het , het ons gekry en meer. Die rustige atmosfeer, skoon , netjies geboue ( kamers, eetkamer ens. ) en die veld wat baie goed bestuur word maak Almar n puik plek om net rustig te verkeer en dan ook om die jag te geniet. Wild om te jag is volop en die wild is in n goeie kondisie! Wel gedaan Almar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edgar N - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar N
Gesin met klein kinders

The best place to rest

A wonderful Game Ranch!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khatija C - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Khatija C
Gesin met klein kinders

A great stay!

A great place to stay if you love wild life. The location is not so great but our stay was. The customer service is impeccable. The place is absolutely clean, including the rooms. Overall rating I would give 4 out of 5 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkfontein Road langs die N12, Bloemhof District, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbafc1b34b1957cebed92bde76cbe7e68b91924f52c76c5081875e494ff100de3c5289e974845436f49da328ebaeb33a1c39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Sterkfontein Road on the N12 Bloemhof District 2660 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.598739682849 25.356482863426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem