Almondrock Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almondrock-laan 911, Strubensvallei, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Almondrock Accommodation bied gerieflike oornagverblyf in Strubensvallei, Roodepoort. Dit is ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n huislike atmosfeer.
Verblyf word gebied in Almondrock 1 en Almondrock 2 wat langs mekaar is. Almondrock 1 is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het ook 'n kombuisie.
Almondrock 2 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Albei eenhede het 'n platskerm-TV en 'n lessenaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is ook 'n gedeelde waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die verblyf het sonpanele wat die ligte, TV en WiFi tydens kragonderbrekings aan die gang hou. Gratis parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Robyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Almondrock-laan 911, Strubensvallei, Roodepoort, 1724, Gauteng
Sien meer verblyf in Strubensvallei Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almondrock-laan 911, Strubensvallei, Roodepoort, 1724, Gauteng