Aloe - 40
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe-straat 40, Aloeridge Oos, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe - 40 is 'n gastehuis in Burgersfort en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 5 gastekamers aangebied, wat uit beide luukse en standaardkamers bestaan. Elke kamer het sy eie badkamer en sluit lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, internettoegang en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Die gastehuis bied veilige parkeerplek vir gaste.
Burgersfort is in die Spekboomriviervallei geleë en is 'n basis vanwaar gaste 'n aantal besienswaardighede in die omliggende omgewing kan besoek, soos Blyderivierspoort, God's Window, Kapama Privaat Wildreservaat, Drie Rondawels, Moholoholo Animal Rehabilitation Centre en die Bourke's Luck-kolkgate.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Aloe-straat 40, Aloeridge Oos, Burgersfort, 1150, Limpopo
Sien meer verblyf in Burgersfort Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aloe-straat 40, Aloeridge Oos, Burgersfort, 1150, Limpopo