Aloe Again
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pepperstraat 1, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Aloe Again is 'n selfsorgvakansiehuis met pragtige uitsigte oor Supertubes-strand wat net 50 m vanaf die huis is. Hierdie verblyf is geskik vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 17 gaste en beskik oor 7 slaapkamers, 7 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die sesde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die sewende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, terwyl die agtste slaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank het. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en slegs 1 badkamer het beide 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 2 yskaste, 'n oond, stoof, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook 'n kuierarea met 'n pooltafel, tafelsokkertafel en 'n braai-area.
Die skuifdeure lei na die balkon met buitemeubels. Die ruim agterplaas het 'n etenstafel met stoele en 'n vuurput. Die permanente inwoner bly op die perseel en het toegang tot die huis, maar absolute privaatheid word verseker. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Chezanne Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Pepperstraat 1, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pepperstraat 1, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom