Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Apartments

Selfsorg
Aloe Onderste Verdieping Woonstel
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n tuin. Hierdie woonstel maak gebruik van sonkrag in geval van beurtkrag en veilige parkeerplek is voor die eiendom beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen addisionele gaste word sonder toestemming op di elandgoed toegelaat nie.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aloe Boonste Verdieping Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 2 balkonne met buitemeubels, wat dit perfek maak om in die middag te ontspan. Hierdie woonstel gebruik sonkrag in geval van beurtkrag en veilige parkeerplek is voor die eiendom beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen addisionele gaste word sonder toestemming op di elandgoed toegelaat nie.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowriesingel 174, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc287602220b7f742e9a5a39ca779ca13283d69fa063588e6d7812203ef0ee3ca5b6584b7bbb577414a3a1e0b530aa9a59388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 174 Cowrie Crescent Cove Rock Country Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.07050235885 27.830577950571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem