Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Arbour Cottage 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538, Erfdeel 14 van Plaas Beers Rust, Mbombela, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 567 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Aloe Arbor Cottage 2 is 'n rustige plaaswegbreek net 8 km vanaf Witrivier, Mpumalanga. Met 'n pragtige uitsig oor die plaas tot by die Lebomboberge in die verte, is hierdie kothuis die ideale omgewing vir 'n ontspannende wegbreek.

Die lieflike kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n plafonwaaier, 'n koninggrootte-bed, 'n enkelslaapbank vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en bied toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het 'n plafonewaaier. Al die beddens het elektriese komberse vir koue wintersaande. Alle linne en handdoeke en toiletware word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea, 'n kombuis en 'n opwaskamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond en 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en broodrooster toegerus, en die opwaskamer is met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, gasverwarmer en 'n slim-TV met DStv. Gratis WiFi en bordspeletjies word voorsien.

Buite is daar 'n omheinde plonspoel wat vir die eksklusiewe gebruik van Aloe Arbour Cottage 2 se gaste is. Daar is ook 'n ingeboude braai met 'n uistig oor die plaas en die Lebombo-berge waar gaste lekker kan kuier. Gratis parkeerplek is langs die kothuis beskikbaar.

Met aankoms sal daar melk en water beskikbaar wees. Die tee- en koffiestasie word daagliks aangevul.

Die skoonmaakfooi is ingesluit. Die kothuis word van Maandae tot Saterdae skoongemaak, maar nie op Sondae en openbare vakansiedae nie, tensy op versoek en teen ekstra koste.

Gaste kan die plaas verken en ook die gewilde naburige besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Sabie Sand Reservaat en die Big Swing by Graskop besoek. Die kothuis het 'n boekie met plaaslike besienswaardighede, maar die bestuurders woon op die plaas en is beskikbaar vir alle vrae.

Daar is ook geslote kringtelevisie op die plaas.

Gedurende beurtkragtye is daar 'n kragopwekker wat tussen 18:00 en 07:00 loop.

Slaapplek

’n Bespreking by Aloe Arbour Cottage 2 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Aloe Arbour Cottage 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Caroline (Candy) Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 4

Maande gelys 10

Ligging

  • R538, Erfdeel 14 van Plaas Beers Rust, Mbombela, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Aloe Arbour Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 567
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 567
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538, Erfdeel 14 van Plaas Beers Rust, Mbombela, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf586ac5653fb50c8e52be75f1209b5df15dbe59b9942ecdd54b14baeb244aaaa0bdf937ec3315e4bdf5626a76b19b40bf56e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 567 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 R538 Portion 14 of Beers Rust Farm 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.283799 31.059632
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem