Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Arbour Cottage 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538, Gedeelte 14 Beers Rust-plaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 710 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aloe Arbour Cottage 3 bied rustige plaasverblyf net 8 km vanaf Witrivier in Mpumalanga. Die kothuis spog met 'n pragtige uitsig oor die plaas en op die Lebomboberge in die verte en is die ideale plek vir 'n ontspannende wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad het. Alle linne en handdoeke, asook bad- en storttoebehore word voorsien.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. Gratis WiFi en bordspeletjies word ook voorsien.

Buite is daar 'n lieflike skadustoep met 'n sitplek, eetarea en braaigerie. Veilige parkeerplek is langs die kothuis beskikbaar. Die plaas het elektriese heinings en word kameras met stemrugsteun gemonitor.

Slaapplek

’n Bespreking by Aloe Arbour Cottage 3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Aloe Arbour Cottage 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Caroline (Candy) Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 4

Maande gelys 10

Ligging

  • R538, Gedeelte 14 Beers Rust-plaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Aloe Arbour Cottage 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 710
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 710
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538, Gedeelte 14 Beers Rust-plaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94bfc00a77c3f67d5868ed96f7cd1b8c587c07894c64432a26f9862b0785bee2ece39cc912fe27c66089673a22af9c6d33df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 710 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 R538 Portion 14 Beers Rust Farm 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.283816 31.059636
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem