Aloe Chalets Kudu
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Aloe Chalet Kudu is 'n lieflike chalet op 'n wildsplaas naby Moedwil, Rustenburg, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die oewer van 'n dam. Die chalet is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat vakansieverblyf soek.
Dit bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningin grootte bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, Air Fryer, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die chalet lei na 'n stoep, 'n lapa met meubels en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n Jacuzzi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Aloe Chalets Kudu het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes