Aloe Guest Rooms
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Engella C - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende plek, waarde vir geld.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Dankie Engella. Bly julle het lekker gebly.
Karen V - Apr 2024
Algehele gradering
Ek kan met groot vrymoedigheid Aloe Gastekamers aanbeveel.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Dankie Karen. Dit was lekker om vir jou te ontmoet.
Jenni B - Apr 2024
Algehele gradering
Value for money.
Wimpie V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie. Dit was wonderlik om jou te ontmoet.
Gerriy B - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Gerriy. Ons waardeer dit.
Ntombekaya B - Des 2023
Algehele gradering
More welcoming and very clean.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Thank you for your review. It was lovely to meet you.
Ingrid J - Sep 2023
Algehele gradering
Ideal accommodation.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Thank you for your review.
We understand the fridge comment as the room only has a bar fridge.
We appreciate your feedback.
Michael and Debbie
Amelia S - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik, alles wat jy nodig het.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer.
Michael en Debbie
Susan C - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en stil area.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering. Bly julle het lekker gebly.
Tumo M - Mrt 2023
Algehele gradering
I'm not sure, but have you have felt like home in a strange place, that's what the owners have done to the place.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Dear Tumo, thank you for your review. We appreciate the feedback and happy you enjoyed your stay with us. Michael & Debbie
Riaan V - Feb 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker by die Aloe Guest Rooms gebly.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer.
Michael en Debbie
Steven M - Feb 2023
Algehele gradering
Very nice and private.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Thank you for your review. We appreciate your time.
Michael and Debbie
Bossie V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Aloe Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir jou mooi opsomming. Ons waardeer.
Michael en Debbie
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaptein Proctor-straat 42, Brandwag, 9301, Vrystaat