Aloe House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloe House is sentraal geleë in Hermanus en dis net 4 minute se stap van die middedorp, verskeie restaurante, winkels en die kranspaadjies waar mens kan walviskyk af.

Aloe House het 4 luukse suites wat oor die sonverhitte randvloeiswembad uitkyk. Elke suite is ruim met hoë plafonne en dakvensters om natuurlike lig in te laat. Elke suite het sy eie privaat sitkamer met 'n slaapbank en skuifdeure wat dit van die slaapkamer skei, asook 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n gesin-suite wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 3 kinders.

Elke suite beskik oor 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, 'n telefoon en 'n kluis. Al die kamers bied toegang tot die swembad en handdoeke word voorsien.

Alle tariewe sluit 'n volle plaas-ontbyt in. Jou motor word ook sorgvuldig gewas terwyl jy ontbyt geniet ─ net van Maandag tot Vrydag.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloe House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 640 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]