Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Manna Self Catering Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brightonrylaan 85, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe Manna is 'n gerieflike en ruim selfsorg-gastehuis is Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth).

Die gastehuis bied verblyf aan in 4 eenhede wat die Boonste Eenheid, die Onderste Eenheid, die Gesinseenheid en die Mohair-eenheid insluit. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis in wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea, eetarea, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n lughawependeldiens in wat vooraf gereël moet word sowel as 'n braai-area en veilige parkeerplek. Gaste kan nabygeleë aktiwiteite geniet insluitend perdry, voëlkyk, bergfietsry, wildritte, die Groot 5, swem, wynproe en visvang.

Daar is 'n paar restaurante en winkels bine stapafstand en die strand is ook lekker naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Aloe Manna Self Catering Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Brightonrylaan 85, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloe Manna Self Catering Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brightonrylaan 85, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZGZmMTMzLWU2ODYtNDFmZC04MGY5LTFlNTc4YTYyNGM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 85 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992342389049 25.672760195106