LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Somerstrand

Aloe Manna Self Catering Guest House



  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 85 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aloe Manna is 'n gerieflike en ruim selfsorg-gastehuis is Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth).

Die gastehuis bied verblyf aan in 4 eenhede wat die Boonste Eenheid, die Onderste Eenheid, die Gesinseenheid en die Mohair-eenheid insluit. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis in wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea, eetarea, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n lughawependeldiens in wat vooraf gereël moet word sowel as 'n braai-area en veilige parkeerplek. Gaste kan nabygeleë aktiwiteite geniet insluitend perdry, voëlkyk, bergfietsry, wildritte, die Groot 5, swem, wynproe en visvang.

Daar is 'n paar restaurante en winkels bine stapafstand en die strand is ook lekker naby.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Fietsry
Visvang
Wildritte

Kamers

Eenheid — boonste verdieping
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Verder is daar 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, maar nie oor naweke en op openbare vakansiedae nie.
Indien jy ekstra skoonmaakdienste benodig kan dit teen 'n ekstra koste vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid — onderste verdieping
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Verder is daar 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, maar nie oor naweke en op openbare vakansiedae nie.
Indien jy ekstra skoonmaakdienste benodig kan dit teen 'n ekstra koste vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Mohair-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Verder is daar 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, maar nie oor naweke en op openbare vakansiedae nie.
Indien jy ekstra skoonmaakdienste benodig kan dit teen 'n ekstra koste vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die en suite-badkamers het of 'n bad of stort, en 'n wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Verder is daar 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenhede word daagliks skoongemaak, maar nie oor naweke en op openbare vakansiedae nie.
Indien jy ekstra skoonmaakdienste benodig kan dit teen 'n ekstra koste vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sigrid V
Gesin met klein kinders
5.0
Will stay there any time again. Fantastic, safe, secure and friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Bruce G
5.0
Safe, comfortable and ideally located. Highly recommended. I spent 5 days at Aloe Manna. The flat was ideal for my purposes. It was wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Orf O
Saam met vriende
5.0
Baie goed gewees. Baie lekker gebly en alles was baie goed.
Mei 2025
Igor L
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely time and will return again. Highly recommended. Thank you. Lovely place close to main points of interest. Lovely hosts ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Frieda V
Saam met lewensmaat
5.0
Was so lekker rustig! Ons het alles gehad wat nodig was. Het die seeuitsig vanaf die stoepie baie geniet!
Jan 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sigrid V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Will stay there any time again. Fantastic, safe, secure and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Safe, comfortable and ideally located. Highly recommended. I spent 5 days at Aloe Manna. The flat was ideal for my purposes. It was well equipped, the bed was comfortable, it was cleaned every day and the host was exceptionally friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Orf O
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie goed gewees. Baie lekker gebly en alles was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igor L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We had a lovely time and will return again. Highly recommended. Thank you. Lovely place close to main points of interest. Lovely hosts and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was so lekker rustig! Ons het alles gehad wat nodig was. Het die seeuitsig vanaf die stoepie baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
We loved having you and look forward to seeing you when you come back this way.

Cindy P
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

See you again! Friendly and helpful host. Clean, calm and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brian B
Kort verblyf
3.4
Apr 2026

Goeie ligging, maar die kamer het nie. Die kamer is oud en het nie lekker geruik nie. Handdoeke het gate in. Goeie ligging.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
Hi Brian Thank you for your comments. The "gatjies - handoek" has now been turned into a few lappies. I apologise for that mistake. The water damage to the cupboards claim is still ongoing and hopefully soon to be resolved. Have a great day. Regards Tony

Beulah D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2026

Nie 'n 4 ster fasiliteit nie. Ek het 'n oogoperasie gehad aan albei oë, en ons het gevra vir 'n op die grond eenheid. Toe ons daar aankom, was dit op met buite houttrappe na 'n eenheid op die 2de vloer. Die eenheid lyk asof dit bymekaargesit is met al die meubels wat hulle nie meer in die huis gebruik nie. Ons het louwarm water gehad die oggend in die stort. Hierdie is beslis nie 'n 4 ster fasiliteit nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
Hello Koos, Ons IronMan gaste het ook gekom en gegaan, en niemand was ongelukkig oor onware of onakkurate advertensie op die webtuiste nie. Almal se smaak van dekor is maar anders, en daar was nie ander eenhede beskikbaar vir julle om van te kies nie. Hopelik het die gewoel van ander gaste nie vir julle te veel gepla nie. Ons is bly julle is darem veilig tuis, en ons is spyt dat julle PE ondervinding nie beter kon gewees het nie. Dankie vir die "heads-up" van die louwarm water in die stort. Ons sal beslis ondersoek instel. Groete Tony

Kvm Architectural Services Vat No 4860263799 M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Excellent, relaxed, enjoyable, and refreshing. My stay with my family was out of this world. It was really worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
Thank you. We are blessed to know you enjoyed your stay. Have a wonderful 2025! Kind regards, Tony and Di

Andries R
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Ons groep het heerlik oornag. Die bestemming verdien ons aanbeveling. Ruim, goed toegeruste fasiliteite met 'n goeie bed wat gesorg het vir 'n goeie nagrus na vermoeiende dae van reis. Die omringende omgewing is skoon, naby die strandfront en heerlik om in te stap.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
It was lovely to have you all - and hope next time you will stay longer. The Eastern Cape has so much to offer.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Aloe Manna Self Catering Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Eenheid — boonste verdieping
Selfsorg
Eenheid — onderste verdieping
Selfsorg
Mohair-eenheid
Selfsorg
Gesinseenheid
Selfsorg

Die eenhede word daagliks skoongemaak, maar nie oor naweke en op openbare vakansiedae nie.
Indien jy ekstra skoonmaakdienste benodig kan dit teen 'n ekstra koste vooraf gereël word.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

85 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZGZmMTMzLWU2ODYtNDFmZC04MGY5LTFlNTc4YTYyNGM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 85 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992342389049 25.672760195106