Aloe Rock Cabin
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Danie V - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect couples getaway.
Donovan C - Mei 2024
Algehele gradering
A 5 star venue.
Kobus B - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome verby!
Johannes M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Fiona P - Mrt 2024
Algehele gradering
Magical, romantic, a little bit of heaven on earth.
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Thank you for the nice review.
Etienne B - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Lees meerDirkie V - Jan 2024
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel vir almal. Dankie Lizette vir al jou moeite.
Nick B - Des 2023
Algehele gradering
Ons het na Aloe Rock Cabin gegaan vir ons huweliks herdenking.
Chantel E - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek vir romantiese naweek. Eienaars is amazing met gaste.
Okkie D - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend, rustig en pragtig. Baie gasvryheid en mense met goeie harte.
Lees meerAdriaan V - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, stil, natuurskoon, en hartmense wat na jou kyk.
Wanda V - Okt 2023
Algehele gradering
As ek 10 uit 5 sterre kon gee, sou ek!
Nico J - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n besoek werd. Beplan om weer te gaan.
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en dankie dat jul ons Cabin netjies gelos het. Julle is welkom om ons weer te besoek.
Corne S - Sep 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Baie dankie ons is bly jul het dit geniet jul is welkom om weer te kom kuier.
Gerhard S - Aug 2023
Algehele gradering
Romanties en rustigheid.
Jacomien B - Jul 2023
Algehele gradering
Kalmte en stilte.
Zieldre K - Apr 2023
Algehele gradering
Stunning everything! Room accommodation, views and comfort.
Liezil-anne B - Apr 2023
Algehele gradering
Wow.
Melissa C - Des 2022
Algehele gradering
Rustige en romantiese wegbreek.
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Dankie vir die resensie en dankie dat julle ons plekkie respekteer het.
Coenie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Helena C - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome, awesome, awesome!
Caroline G - Okt 2022
Algehele gradering
Oasis of perfection.
Lees meerAloe Rock Cabin se terugvoer
Dankie Caroline en dankie dat jul ons plek eksieperfeksie gelos het.
Chris J - Jul 2022
Algehele gradering
Wow! Een ongelooflike, fantastiese plek!
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te leer ken en bietjie saam te kuier. Kom kuier weer asb.
Linda S - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese omgewing met baie om te geniet.
Lees meerKaren S - Jul 2022
Algehele gradering
Heavenly!
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Thank you for the review we appreciate it. We are glad that you were satisfied and enjoyed the sray.
Gerlien P - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring, sal dit vir enige paartjie voorstel! Soveel moeite en liefde is ingesit om dit onvergeetlik te maak!
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Dankie vir die resensie en dankie dat jul alles so netjies gelos het.
Dominic B - Jun 2022
Algehele gradering
Wow, the view is spectacular and the cabin has everything you need for a weekend away. The experience was absolutely fantastic from start to finish will definitely be back.
Lees meerAloe Rock Cabin se terugvoer
Dankie vir die resensie en ons is bly julle het dit waardeer en geniet.
Aaminah B - Mei 2022
Algehele gradering
Absolutely wonderful, it was a breakaway like no other.
Lees meerCornelius S - Mei 2022
Algehele gradering
Die plek was silwerskoon, vars vrugte and sjampanje op ys, oorgenoeg hout and ys was voorsien. Dankie, Lizette, vir jou vriendelikheid, sal sekerlik weer 'n draai maak in die toekoms.
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom en dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Kayleigh J - Feb 2022
Algehele gradering
Romantiese wegbreak.
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Thank you you are always welcome.
Chris E - Feb 2022
Algehele gradering
The best.
Charmaine S - Jan 2022
Algehele gradering
Loved the weekend, will definitely be back soon.
Eric D - Des 2021
Algehele gradering
So much more than we expected!
Lizelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Meer as fantasties.
Lees meerManiette G - Sep 2021
Algehele gradering
Beste ooit. Amazing, wonderlik, love alles.
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Baie dankie ons is bly jul het dit so baie geniet. Kom kuier weer.
Andre N - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring om in so 'n netjiese en goed toegeruste eenheid te ontspan.
Trevor B - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende ondervinding.
Gerrie S - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en gasvryheid.
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Baie dankie julle is altyd welkom.
Brenda A - Apr 2021
Algehele gradering
Romantiese aand.
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoering. Julle is altyd welkom.
Clarissa G - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut die geld werd.
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Baie dankie Clarissa. Waardeer baie. Kom kuier asb weer vir ons.
Jessica G - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect for special occasions.
Lees meerAloe Rock Cabin se terugvoer
Thank you for the kind words.
Alinka L - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese Romantiese Wegbreek Naweek
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Baie dankie julle is altyd welkom. Dankie dat jul die plekkie netjies gelos het.
Bernice S - Feb 2020
Algehele gradering
Prentjiemooi!
Hilda P - Nov 2019
Algehele gradering
Uitnemende verblyfopsie met asemrowende uitsig.
Lees meerMartin N - Nov 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi en baie netjies.
Lees meerValencia M - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut asemrowend.
Laurita D - Sep 2019
Algehele gradering
Perfekte wegbreek vir 2!
Aloe Rock Cabin se terugvoer
Dankie julle was oulike vriendelike gaste en dankie dat julle die plek netjies gelos het.
Sal jul altyd weer graag wil akkommodeer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes