Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Rock Self-catering

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Aloe Rock Self-catering
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Enslin U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enslin U
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en stylvol.

Die foto's wys nie Aloe Rock Self-catering se waarde nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Rock Self-catering se terugvoer

Baie dankie Enslin, vir julle terugvoering. Dit was n plesier om julle in Aus te gehad het. Ons hoop die res van julle vakansie in Namibië was net so lekker.

Groete van Aus.

Aloe Rock Self-catering
Johan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld, diens was nie heeltemal op standaard nie.

Ons geboekte chalet was nie skoon nie, geen opruiming voorbereiding was gedoen vir nuwe gaste nie. Hulle het ons toe wel na 'n ander huis verskuif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Rock Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ek het u terugvoering aan die eienaars gerapporteer en sal dit onder die aandag van huishouding bring. Ons vra verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is en hoop u het die verblyf geniet nadat u na die nuwe huis geskuif is.
Ons hoop u het die res van die verblyf in Namibië geniet.

Groete
van Aus

Aloe Rock Self-catering
Frank U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uncomfortable couch, could hardly sit on it.

TV remote not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Rock Self-catering se terugvoer

Dear Frank,
Thank you for your feedback after your stay. I reported the couch to the owners to have a look at. It might be that the seating is damaged or the support is worn out. We apologize for the TV remote, this might have been a battery problem, either flat or removed. We had previous guests who removed the batteries and they were replaced not so long ago. We will speak with housekeeping to test the remote before they finish preparing the unit for future guests.
We sincerely hope you enjoyed the rest of your stay in Namibia.

Aloe Rock Self-catering
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort maar lekker.

Jy ry nou wel by die Aus Hotel verby, maar dis nogtans ekstra moeite om die sleutel in die hande te kry en af te lewer. Die personeel by die hotel was baie behulpsaam. Die blyplek self is baie netjies en lekker groot, met al die nodige geriewe. Dit was lekker om 'n aparte kombuis gedeelte te he en die badkamer is ook groot en dan is daar 'n aparte eetkamer met 'n lekker kaggel. Sal Aloe Rock beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-rita K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-rita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed toegerus.

Groot huis met al die geriewe. 3 gastekamers wat afsonderlik bespreek word, wat 2 badkamers, sitkamer, goed toegeruste kombuis, eetkamer en buitebraai deel. Baie netjies, sal weer van hul diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Rock Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Groete van Aus.

Aloe Rock Self-catering
Annette E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Volledig toegeruste huis, skoon en mooi uitsig oor die dorpie.

Daar was letterlik niks wat tekort gekiet het vir 'n self-catering verblyf nie. Dit is 'n gemaklike woning, netjies, skoon en mooi geleë. Ons het die matrasse nogal hard gevind, maar dit is 'n persoonlike voorkeur. Die personeel by die hotel wat die sleutels en inligting verskaf het was net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Rock Self-catering se terugvoer

Hallo Annette,
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer julle besoek en ondersteuning. Hoop om julle eendag weer te sien!

Aloe Rock Self-catering
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lüderitzstraat 60, Aus, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfSeNVY1SacBOXjhtjJ3LucFhWu0dkdFMblW8EtBlQsZ9O1m8J7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 60 Lüderitz Street Aus 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.665464121223 16.262137939504