Aloe Tree Guest house

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloe Tree Guest House is 9 km buite Krugersdorp op die Rustenburgpad na Sun City geleë. Ons bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en gaste wat net oornag.

Die woonstel het 4 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, so dit is ideaal vir gaste wat werk gedoen moet kry.

Die gastehuis het verder veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n pragtige swembad.

Dit is 23 km vanaf die Wieg van die Mensdom, 38 km vanaf Lanseria-lughawe, 16 km vanaf die Sterkfonteingrotte en 27 km vanaf die Wondergrotte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloe Tree Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za