LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloe Tree Guest house | LekkeSlaap
+24

Aloe Tree Guest house

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Aloe Tree Guest house
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilonka C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Ons was baie vriendelik ontvang deur La-Rochelle. Sommer dadelik tuis gevoel. Kamer was skoon en netjies met alles wat mens nodig het vir 'n lekker nagrus. Selfs muskietsproei! Ligging is baie sentraal en parkering is veilig. Pragtige gaste huis. Heerlike ontbyt. Hoogs aanbeveelbaar.

Jessica H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good experience, nice place. I will be back soon.

I hope u guys don't give out information.

Louisa V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig.

Hulle moet dalk 'n intercom kry, maar verder was als in orde. Dankie.

Nosipho M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M
Saam met vriende

The best.

Would have liked bar fridges in our rooms. Otherwise everything was perfect!

Lourens W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie verras. Goeie waarde vir geld!

Ons het die skoon en goeie kwaliteit kamer baie geniet. Sal weer daar bly indien ons weer die kans kry.

Aloe Tree Guest house's terugvoer

Baie Dankie vir julle ondersteening mag die Here julle seen.
Groete,
Rochelle
Aloe Tree Guest House

Aloe Tree Guest house
Lynda C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was baie gerieflik.

Natasha L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Gesin met klein kinders

Dit was als baie mooi en lekker.

Die mense is vriendelik en kamer was baie mooi.

Phillis E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillis E

Lieflike verblyf by 'n gasvrye gesin!

Heerlike verblyf in 'n pragtige huis.

Liezel V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was heerlik, rustig, skoon en sommer net baie lekker. Die ontbyt was fantasties en die gasvrou en haar man regte vriendelike boere mense. Ons het dadelik tuis gevoel en heerlik gerus. Sal enige tyd weer Aloe Tree Guest House gebruik vir 'n heerlike, rustige, vreedsame aandjie. Baie dankie!

Aloe Tree Guest house's terugvoer

Goeie dag Liezel,

Was baie lekker om julle by ons te he dit het gevoel of julle ou vriende was.

Groete
Rochelle

Aloe Tree Guest house
Ken K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ken K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, kan sien die eienaar doen moeite.

Baie aangename verblyf gehad, als wat mens nodig het was tot jou beskikking. Baie dankie.

Zefi N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zefi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Would definitely use them again.

Aloe Tree Guest house's terugvoer

Baie Dankie vir julle besoek en ondersteening
Groete Rochelle Aloe Tree Guest house

Aloe Tree Guest house
Frik S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met vriende

Very nice stay.

Very nice place with nice price.

Aloe Tree Guest house's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Aloe Tree Guest House
Groete, Rochelle

Aloe Tree Guest house
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 31, Rustenburgweg 31, Helderblom, Krugersdorp , 1742, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c52fe9e2238312b3fbc165d55581f549ebf7188af492333cd918d82bae6c06b7ab8d16e8531bc97ff71426790ae07610268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Plot 31, Rustenburg Road Helderblom 1742 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.102176457254 27.692270966735
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!