Aloeron @ Patatsfontein Stay
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Sep 2023 tot 31 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patatsfonteinplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 950R1 658 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloeron @ Patatsfontein Stay bied luukse kampverblyf op 'n werkende plaas. Dit is in die skilderagtige Patatsfonteinvallei aan die voet van die Waboomsberg geleë.
Dié versteekte glanstent bied slaapplek aan 2 gaste en skuil in die klowe tussen rooi aalwyne wat privaatheid en 'n asemrowende uitsig bied. Die oopplan-tent het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea of op die stoep ontspan en die uitsig bewonder. Hierdie tent spog ook met 'n privaat houtvuurwarmbad en 'n ingeboude braai.
Aktiwiteite wat gaste kan geniet sluit stap, draf, bergfietsry, 4x4-roetes, voëlkyk, swem in die dam in of gedurende seisoentyd kan gaste vrugte pluk. Saans kan gaste die pragtige sterrehemel bewonder.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marinke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Patatsfonteinplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloeron @ Patatsfontein Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patatsfonteinplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18