+77

Aloes 1st on Camp

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloes 1st on Camp is jou ideale halfpadstop wanneer jy tussen Johannesburg, Gqeberha, die Tuinroete en Kaapstad reis of werk.

Verblyf word gebied in 10 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Geriewe op die perseel sluit ook 'n gastesitkamer in.

Gaste is welkom om die nabygeleë aktiwiteite te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, tennis, fietsry en swem insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wouter S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Ja, dankie, baie lekker gebly.
Nov 2025
Kobus C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke. Baie lekker, dankie. Rustig en skoon.
Nov 2025
Amanda K
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely pleasant. Will definitely visit again and also recommend to friends and family. Good halfway house between George and Queenst...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Lin-marie C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker. Baie lekker ingerig, maklike aanwysings ontvang.
Aug 2025
Lisinda F
5.0
Ontspannend. Netjies en gerieflik.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maggie Kiewiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 424

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloes 1st on Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c950ff352112af8f57715193b1e10a638be752ea770b92382dfdfb332c4666b73b86a56a12116ec02058c7cd4feac074b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 1 Camp Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.489266443428 25.006762160625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang