Warner Beach Akkommodasie by Aloes No.21 | LekkeSlaap
+48

Aloes No.21

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeline-weg 21, Warner Beach, Kingsburgh, 4120, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R960 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van die Galleria Winkelsentrum af, en net 7 km van Crocworld af wat dit die perfekte verblyf maak as jy die Suidkus se besienswaardighede wil besoek, maar ook by Durban in die noorde 'n draai wil maak.

Verblyf word gebied in 5 gastekamers. Daar is 4 deluxe-kamers, elkeen met 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die superieure kamer 'n volledige oopplanbadkamer het. Al die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en word daagliks skoongemaak. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Aloes No.21
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Madeline-weg 21, Warner Beach, Kingsburgh, 4120, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aloes No.21 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeline-weg 21, Warner Beach, Kingsburgh, 4120, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZTEwN2RiLThiYTEtNGVhNy1hMWZlLTY3YjdjZWVhYzU3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 21 Madeline Road Warner Beach 4120 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.090726 30.859238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za