Aloes No.21
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Madeline Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4120, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van die Galleria Winkelsentrum af, en net 7 km van Crocworld af wat dit die perfekte verblyf maak as jy die Suidkus se besienswaardighede wil besoek, maar ook by Durban in die noorde 'n draai wil maak.
Verblyf word gebied in 5 gastekamers. Daar is 4 deluxe-kamers, elkeen met 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die Superieure Kamer het 'n volledige oopplan-badkamer.
Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n ketel in die kamers.
Al die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en word daagliks skoongemaak. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar op versoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Siyanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 21 Madeline Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4120, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aloes No.21 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Madeline Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4120, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang