Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alomsee 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strachan-straat, Alomsee 14, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Alomsee 14 is ’n moderne en pragtig versierde selfsorgwoonstel. Dit bied beeldskone uitsigte oor die see vanaf die slaapkamers en die sitarea, en is in Ramsgate. Daar is lugversorging deur die hele eenheid, asook plafonwaaiers.

Hierdie woonstel bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk ’n dubbelbed het, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 ekstra badkamers, waarvan die eerste badkamer ’n bad, wasbak en toilet het en die ander badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, gaste moet net hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het ’n gerieflike sitkamerstel met 8 sitplekke en ’n platskerm TV met DStv, sowel as ’n DVD-speler en onbeperkte WiFi.

Daar is ’n ruim, beskutte balkon langs die sitarea met aluminium stapelvensters wat panoramiese uitsigte oor die see bied. Die balkon het ’n etenstafel met 8 sitplekke, sowel as ’n ingeboude gasbraai en toonbank met vensters wat na die kombuis oopmaak.

Daar is ’n dubbelmotorhuis wat met die hand werk in die voorportaal-area, langs die hoofdeur. Daar is ook parkeerplek vir besoekers voor die motorhuise. Die Ramsgate Blouvlagstrand is ongeveer 400 m vanaf die eenheid, en daar is ook winkels en restaurante naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Alomsee 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Alomsee 14
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 395

Jaar gelys 5

Ligging

  • Strachan-straat, Alomsee 14, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Alomsee 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strachan-straat, Alomsee 14, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a457473240999298c3b2462260a356b2ab984489de4a7476018b090a40eca8f760d0ae9e11c4bccc4bd9b316ab6116c8095?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Strachan Street Alomsee 14 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.882809 30.352178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem