Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alomsee 14

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is ’n R1000 breekskadedeposito wat op elke bespreking gehef word en dat sal binne 7 werksdae na vertrek terugebtaal word, indien die eenheid in dieselfde toestand gelos word as waarin dit gevind is, en alles in orde is.
Meld asb. enige teenstrydighede of skade in die eenheid by die kantoor binne 12 werksure aan.
Rook is streng verbode in die eenheid en gaste moet buite rook. Indien gaste nie hieraan voldoen nie, sal die deposito prysgegee word om die gordyne, matte en meubels te stoom.
Indien daar meer gaste in die eenheid bly as waarvoor daar kwoteer is, of as die getal die totale kapasiteit wat toegelaat word oorskry, sal die deposito prysgegee word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat hierdie eenheid ’n TV met DStv het, so dit is nie nodig vir gaste om hul eie saam te bring nie.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Alle bedlinne en badhanddoeke word voorsien.
Komplimentêre toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar aangesien hierdie ’n selfsorgeenheid is, moet gaste dit op hul eie onkostes vervang. Gaste moet ook hul eie skottelgoedwasseep en ander skoonmaakmiddele wat hulle wil gebruik saambring.
Skoonmaakdienste kan tussen 08:30 en 14:30 gereël word, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Dit moet deur die kantoor ten minste 48 uur voor die tyd bespreek word. Dit moet aan die instansie betaal word en nie direk aan die skoonmaker nie. Neem asb. kennis dat hierdie diens onderhewig aan die beskikbaarheid van hulpbronne is, veral tydens piekseisoene.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strachan-straat, Alomsee 14, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a457473240999298c3b2462260a356b2ab984489de4a7476018b090a40eca8f760d0ae9e11c4bccc4bd9b316ab6116c8095?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Strachan Street Alomsee 14 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.882809 30.352178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem