LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+116
Hotel in Pretoria-Oos

Alpine Attitude Boutique Hotel & Conference Venue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerhard K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing! Ons was vriendelik ontvang en die ontvangs personeel was baie behulpsaam en akkommoderend gewees. Ons het uitstekende diens ontvang. Die eenheid was skoon, goed gemubileer en stylvol, ontbyt was stylvol bedien en baie smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Was AIG toe. Goed geleë. Netjies. Lekker baie stasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi E
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Uitstekende verblyf. Ons verblyf was uitstekend. Die eenheid het alles wat nodig is. Personeel behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Yolandie V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantastic. Lovely and peaceful with friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Alpine Attitude Boutique Hotel & Conference Venue
Hi Yolandie Thank you for the review! We appreciate it and hope to see you again! Regards Solette

Bonita V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Veilig, netjies, skoon, gemaklik. Vriendelike diens vandat ons daar aangekom het tot ons gery het. Skoon, modern en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Alpine Attitude Boutique Hotel & Conference Venue
Hi Bonita Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie en ons hoop om julle gou weer te sien Groete Solette

Leoni V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Gerieflik en modern. Pragtige private eenheid. Die gasheer personeel was so hulpvaardig en vriendelik. Kan regtig hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulani K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fabulous. Amazing place. Spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Alpine Attitude Boutique Hotel & Conference Venue
Good day Thulani Thank you so much for the positive feedback. It always puts a big smile on our staff. Hope to see you soon!

Nicolene B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Gerieflik geleë, gemaklike luukse verblyf en die beste ontbyt nog! Alles van Alpine Boutique Hotel was ongelooflik gemaklik en lekker! Ons het baie lekker gebly en die beste ontbyt geëet! Die kamers is pragtig en ruim. Ek kom bly volgende keer vir seker weer by julle!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

522 Atterbury Road, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fbdfe6118abd7a6f9ec8575b9f38216a046704b679cf4cc3907647f7652401d7829385e076ff186f3a29f2db9004462c4ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 522 Atterbury Road Pretoria 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.772724976174 28.266424371164
Soek in 'n groter streek