Alsumic Gaste Plaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Welda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 6
Opsomming van Resensie
Dirk V - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely, spacious place with a great view!
Alsumic Gaste Plaas se terugvoer
Dirk, ek is so bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom. Thanks for the lovely review, this is a really special place for a breakaway.
Greetings
Welda
Ingla S - Des 2020
Algehele gradering
Baie ruim en gerieflik.
Alsumic Gaste Plaas se terugvoer
Hi Ingla, julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons het nou baie reën gehad en die dam loop oor! Welda.
Elsie P - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige paar dae...as jy van stilte hou kan ek dit aanbeveel.
Alsumic Gaste Plaas se terugvoer
Elsie en haar familie was lieflike gaste. Hulle is altyd welkom en ek is bly hulle het dit geniet. My voorreg om die mooiheid te deel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei Plaas, Langs die R540, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom