Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alte Kalköfen Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Alte Kalköfen Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karien R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was 'n aangename verrassing! Baie lekker geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorvloedige gasvryheid.

Frikkie en Hilde, het ons so spesiaal laat voel. Die spesiale moeite met ons braai en die ervaring om onder die sterre te eet was vir ons besonders. Die uitgebreide kennis oor die plante van die woestyn wat hulle sonder voorbehoud deel, was verrrykend. Dit is nie net 'n oornagplek nie, dit is 'n belewenis. Baie dankie vir die onbeperkte gasvryheid van ontvangs tot vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a refreshing oasis.

A well-run, calm, farmlike venue with loads of farming and mining history and a well-reknowned collection of lithop (living stone-like, veld plants) aloes and shrubs with a great story. Their restaurant had a lovely menu and great food. All of the lodges were "unique", private and overlooked a watering hole where all types of game and birdlife could be seen, and viewed, for hours. Enormous, clean, open rooms but not suited for self-catering clients. Not to worry. Great facilities including a relaxing pub, pool and lots of wide open spaces. Not to forget the stars above, often overlooked in the city. Pity we couldn't stay longer, but the fond memories of Alte Kalköfen will remain, forever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josua D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua D
Saam met vriende

Mooi sterre.

Lekker gebly. Badkamers is ruim. Paar goggas maar verder goed. Sal beter wees as hout gelos word dat ons donkie kan aansteek wanneer ons dit nodig het. Teen die tyd wat die kos klaar was, was die water al koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alte Kalköfen Lodge se terugvoer

Goeie more - baie dankie vir die terugvoer. Ons sal in die vervolg by kliente hoor of ons hout moet los of vuur moet maak. Buitelandse kliente verkies oor die algemeen dat ons vuur moet maak. Hoop om u weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete. Frikkie Mouton.

Alte Kalköfen Lodge
Willine S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willine S
Gesin met tieners

Lekker huislike huisie in die bos.

As jy hou van 'n stil omgewing met 'n huisie in die bos, is dit die plek wat jy soek. Ons sal definitief weer hier kom bly. Dis mense-mense wat huislik en tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alte Kalköfen Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons verwelkom julle enigetyd weer terug.
Groete

Alte Kalköfen Lodge
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkwerk Plaas, Sandverhaar nommer 116, Bethanie, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae519a5bdb7ba345e6c13c0d2071310fea919f99a2a17e3ae1bc28999b8f6e7b6f5f4ff37aad7af51822b8f8c46535263b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Kalkwerk Sandverhaar Number 116 0000 Karas 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.824872 17.352201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem