Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander kamer meer geskik vir kinders, 2 enkelbeddens het en daar is 'n slaapbank verkieslik ook n kind in die woonarea. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en eetarea. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n TV met DStv. Daar is ook 'n buitebraai-area en parkeerplek is beskikbaar. Let asb. daarop dat die Woonstel onder die Houthuis geleë is, maar steeds 'n mooi see-uitsig het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Let asb. daarop dat die Woonstel onder die Houthuis geleë is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Houthuis bied verblyf in 'n huis en 'n aparte eenheid met slaapplek vir 8 gaste in totaal. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer, terwyl die ander 2 kamers elkeen 'n dubbelbed het en 'n badkamer met bad, stort, en aparte toilet deel. Die aparte eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en 'n etenstafel. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n TV met DStv, asook 'n binnebraai-area wat oopmaak op die stoep. 'n Buitebraai-area en parkeerplek is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Voëlklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang