Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altelekker Houthuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 35, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Altelekker Houthuis is in Jongensfontein geleë en bied aan gaste gemaklike verblyf in selfsorg-eenhede wat net 600 m van die see af is.

Verblyf is beskikbaar in die Houthuis met slaapplek vir 8 gaste of in die woonstel met slaapplek vir 2 volwassenes en 2- 3 kinders Gaste kan ook altwee eenhede saam bespreek. Die Houthuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en het 'n aparte eenheid vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elkeen 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die aparte eenheid, Ramkamp, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en enkelbeddens vir kinders en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het ook 'n slaapbank vir 1 persoon. Let asb. daarop dat die Woonstel onder die Houthuis geleë is, maar steeds 'n mooi see-uitsig het.

Elkeen van die eenhede het 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, en daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar vir gaste se gebruik. 'n TV met DStv is ook beskikbaar in elke eenheid. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Jongensfontein bied verskeie doendinge soos walviskyk, gholf, tennis, jukskei, visvang, snorkel en skubaduik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Altelekker Houthuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Voëlkliplaan 35, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Altelekker Houthuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 35, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMTlmNmQ3LTI5NTEtNDZmMC1iZTI2LTE0ZTYzODIyYzdjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 37 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.423312602605 21.343734562397