LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Altenburgh Accommodation | LekkeSlaap
+37

Altenburgh Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Altenburgh Accommodation bied oornag-, langtermyn- en korttermynverblyf in Somerset-Oos. Dit skuil in die skadu van die berg in 'n lowerryke tuin met 'n ingang in Francisstraat en sowat 200 m van die sakekern af.

Selfsorgverblyf word in woonstelle met lugversorging en privaat ingange gebied. Elke woonstel het 'n kombuis of 'n kombuisie en gaste kan ook ontbyt bespreek teen ekstra koste. Elke woonstel het gemaklike beddens met vere- en donsduvets en perkallinne. Die woonstel is modern en smaakvol versier.

Ander geriewe sluit WiFi, sekere DStv-kanale, 'n tee- en koffiemaakgeriewe en koffieskinkbord en 'n wasgoeddiens.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan deur die historiese deel van die dorp gaan stap. Daar is ook fietsry- en drafroetes.

Dié bestemming bied panoramiese berg-uitsigte en moderne geriewe, en dien as 'n goeie vertrekpunt om die verskeie doendinge in die area te geniet. Gaste kan die Old Parsonage Museum se eeueoue begraafplaas of die Walter Battiss-kunsgalery besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Altenburgh Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink Altenburgh Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8281da64a2fd1459ddceeca188901ac9726124c115c6df09ee7c490a05e2ac103bc3120599d3f553272b0b1dfd044051eb44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 16 Nojoli Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.718451870441 25.588297768887
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!