+26
Selfsorg in Wes-Rand

Alto Log Cabin

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2026 tot 18 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Dolomite Road, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Alto Log Cabin is op die dolomietriwwe van die Kromdraai-area in die Wieg van die Mensdom geleë.

Dié bekoorlike houthuis het 2 slaapkamers, 1 met ’n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens, asook ’n badkamer met ’n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Daar is ’n kombuis wat goed toegerus is met ’n tweeplaatstoof, mini-oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het ’n sit- en eetarea. Die leefarea lei na ’n houtdek met ’n gasbraai en stoepmeubels, en die dek spog met asemrowende uitsigte op die Magaliesberge en die Wieg van die Mensdom-area.

Vir die natuurliefhebbers is daar perdry, stap en bergfietsry. In die aande kan gaste sterre kyk of selfs ’n leeu hoor brul. Alto Log Cabin is naby besienswaardighede soos die Rhino and Lion Natuurreservaat, Maropeng, Sterkfonteingrotte en nog meer.

Let asb. daarop dat ons tweespoorgrondpad van 7 km lank meer geskik is vir voertuie met ’n hoë grondvry-hoogte, doen asb. navraag as jy onseker is.


Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sharon S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese naweek weg om te rus. Fantastiese naweek. Baie stil en tyd om regtig te rus. Gasheer was baie vriendelik en altyd bereid om te help. Gashe...
Sien meer
Jan 2026
Evarne F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig, baie mooi plek. Ons het baie lekker gebly, was baie rustig en is 'n lekker plek om weg te kom van die dorp af.
Des 2025
Kobus D
Saam met lewensmaat
5.0
ń plekkie waar jy regtig kan rus. Ons het baie lekker gebly, baie rustige omgewing, sal vir seker weer hier bly!
Aug 2025
Jacques S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing! Absolutely amazing, will definitely come again. The view was breathtaking. Staff were friendly and professional. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Daleen F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Wees net voorbereid op grondpad, maar dis beslis die moeite werd. Rus en stilte terwyl die stad se liggies op die horison is, en jakkels t...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 194

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 11 Dolomite Road, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Alto Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 780
20 % AF
R 1 780 R 1 424
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 780
20 % AF
R 1 780 R 1 424
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 780
20 % AF
R 1 780 R 1 424
per nag (plek vir 4)
Bespreek

11 Dolomite Road, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjKRYtVNPUAYheLeT2Nx9whlrxa5FQuf2J3Ns0Z6XX14EXycLbx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 780 nouVanaf R1 424 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 11 Dolomite Road Kromdraai 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.956442 27.760601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang