+16
Selfsorg in Lochnerhof

Alvera

  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 111 Herschell Street, Lochnerhof, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Alvera is 'n ideale vakansiehuis in die Lochnerhof-area van Strand en bestaan uit 'n hoofhuis en 'n tuinkothuis, wat dit goed geskik maak vir vriende of familie wat 'n rustige wegbreek soek.

Alvera bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea het ook 'n binnebraai en 'n kaggel vir kouer aande.

Die Tuin Eenheid is 'n eenslaapkamer-eenheid wat 'n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea bied. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond, ketel, oond en stoof in. Die slaapkamer is ruim met genoeg kasruimte en is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n lessenaar en 'n spieëltafel. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid is ook toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die gedeelde binnehof bied buitebraaigeriewe sowel as 'n lieflike plonspoel. Hierdie gemaklike vakansiehuis is stapafstand van die strand en is gerieflik geleë naby winkelsentrums, wat 'n ideale tuiste weg van die huis bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • 111 Herschell Street, Lochnerhof, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

111 Herschell Street, Lochnerhof, Cape Town, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc626728b920c54286f62c1e0994170489935a32489024a98e97e1e09300f96dbbac91850265025e927e6133c85b23c958fae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 111 Herschell Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1021323 18.8236552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang