+14

3 gaste

0 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14B John Ludwig Street, Windhoek, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Am Ufer 14 is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Windhoek, Namibië. Hierdie eenheid is die ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, konveksie-oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike enkelslaapbank en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14B John Ludwig Street, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Am Ufer 14 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

14B John Ludwig Street, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027c9848c51f7a2f3b2c34c7235ae2d390a7998db590851771ecd4b6a1e1654959f2a2177cb241b5ba8da64481dc14789845?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense 3 5 1 5 14B John Ludwig Street Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.57063092693 17.108086097853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang