Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ama Casa Self-Catering Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Ama Casa Self-Catering Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Heleen B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige naweek, sal beslis weer gaan.

Die jacuzzi en buitestort was 'n treffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you, Heleen. We do value great feedback. It was a pleasure to host you.
Regards. Les

Ama Casa Self-Catering Cottages
Adele Erasmus E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele Erasmus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet dit nie mis loop nie.

Ons sal beslis weer terug keer. Die tydjie daar was heerlik. Alles was skoon en netjies. Die uitsig was asemrowend. Ons het heerlike staproetes gedoen en die Jacuzzi was net die regte medisyne vir seer spiere. Die Jacuzzi (borrelbad) was so bietjie aan die hittige kant op die warm somersdae en -aande en sou dit bietjie koeler verkies het, maar anders was dit heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you Adele, for your positive feedback. We always strive to meet and exceed all our guests expectations for a Berg holiday. I'm sorry you found the jacuzzi too hot, it would have been a simple matter to reduce the temperature for you.
Kind Regards,
Les

Ama Casa Self-Catering Cottages
Francois S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalmte vir die siel.

As jy nodig het om weg te breek van die besige lewe en batterye te herlaai en sommer net weer die skoonheid van die natuur te ervaar dan is dit die regte plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, Francois. We are so pleased you enjoyed your break.
Dave and Les

Ama Casa Self-Catering Cottages
Hans J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Begin jou see vakansie uitgerus.

Warm borrelbad met 'n uitsig met aankoms. Goed toegerus, netjies. Nabygeleë staproetes by Drakenberg Sun is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome, lovely peaceful and comfortable stay!

Beautiful surroundings. Cottage well equipped and centrally situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you for your review. We are so happy you enjoyed your stay and appreciate the positive feedback.

Ama Casa Self-Catering Cottages
Patricia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S
Saam met vriende

Lovely setting and views.

Potholes on the main roads and the road to Ama Casa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you for your review. Unfortunately as is very common in S.A., potholes are a problem everywhere and the people in the Government Departments who are able to make a difference just don't seem to grasp the importance of making our roads safe and a pleasure to drive on.

Ama Casa Self-Catering Cottages
Elisma G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma G
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike ervaring met uitstekende akkommodasie en diens.

Sal beslis weer na Ama Casa gaan en ook ander aanbeveel om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you so much for your review. We are always so chuffed when our guests enjoy their stay in our beautiful valley.
Regards,
Les

Ama Casa Self-Catering Cottages
Francois R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Pragtige verblyf, met 'n puik ligging! Ten volle toegerus met als wat nodig is. Vir seker aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you for your feedback, so appreciated!
Les

Ama Casa Self-Catering Cottages
Patricia S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S
Saam met vriende

Lovely setting, beautiful views, great place!

Wonderful stay! Would highly recommend Ama Casa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you. We're so glad you enjoyed your stay especially at this most beautiful time of the year.
Les

Ama Casa Self-Catering Cottages
Elsebe B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsebe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Eenheid is goed toegerus. Baie stil en rustig. Asemrowende uitsit op die berge en mooi voëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you for your message. We're so glad you enjoyed our mountains.

Ama Casa Self-Catering Cottages
Anesta E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic view, comfort and location!

In short, Ama Casa is fantastic. They have thought of every single thing that a traveller might need and that made our stay super comfortable. The Jacuzzi is a real winner! I will easily recommend Ama Casa to anyone and would love to return sometime soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Hi, thank you for your lovely review. Yes, we love it when our guests are super comfortable. We are so pleased you enjoyed your stay.
Regards,
Les

Ama Casa Self-Catering Cottages
Vaneshree G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaneshree G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breath-taking views!

Ama Casa is an amazingly beautiful place offering a tremendous amount of peace and tranquility. The views simply put is "beauty at its best"! Will definitely be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelmarie F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n onvergeetlike naweek met n uitsig uit die boeke!

Ama Casa is n prentjiemooi blyplek - woorde kan nie beskryf hoe pragtig die uitsig is nie. Die diens was goed en die omgewing baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Goed ingerig en op 'n baie mooi plek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing verstom, woorde en fotos sê te min, die verblyf eenvoudig luuks en die mense baie vriendelik.

Daar is baie woorde gebruik om Ama Casa se uitsigte te bekryf: hemels, paradys, ens. Die waarheid is dat jy nie kan ophou kyk nie. Jy neem nie foto's om te kan sê ek was daar en nou beweeg ek aan nie. Jy neem aanhoudend foto's omdat die berge binne oomblikke anders mooier lyk. Die pragtuin wat in bergveld oorgaan is n vreugde op sy eie. Die verblyf is volledig toegerus en ons het niks gekort om ons verblyf beter te maak nie. Die eienaars is baie vriendelik, verwelkomend en behulpsaam. Die borrelbad op die stoep wat uitkyk op die bergpanorama is A+. Bedink reeds ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you for your review. We are so pleased that you could spend precious time with your children.
Kind regards,
Les

Ama Casa Self-Catering Cottages
Treneshan P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Treneshan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantic and relaxing place to be.

Very relaxing and comfortable atmosphere. Romantic and private setup. Met all expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil L

Mooi, mooier, Ama Casa.

Baie nice verblyf met 'n prentjie mooi view. Cottage is ruim en bevat alles wat mens nodig het en nog meer. Baie sentraal geleë en naby aan alles. Great verblyf met baie privaatheid, sal enige iemand aan raai om hier te gaan bly. Ama Casa sien ons definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys!

Ama Casa is 'n pragtige juweel weggesteek in die berge. Wanneer jy in die oggend wakker word, het jy 'n onbelemmerde uitsig op die bergreeks. Die stil en rustige atmosfeer sorg dat mens jou batterye herlaai en dit is naby aan oulike plekkies om te besoek sou jy iets anders wou doen. Ons het ons tyd onsettend baie geniet en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice O
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would recommend them to anyone.

An amazing view, lovely cottage that has everything one needs, a Jacuzzi, lovely hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Hi Alice,
Thank you, both for visiting us and enjoying our little piece of heaven.
Regards,
Les

Ama Casa Self-Catering Cottages
Amanda E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect place to stay in the Drakensberg.

A beautiful spacious unit with everything you need and with a lot of privacy and a stunning view. We will recommend it to everyone and will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ama Casa Self-Catering Cottages se terugvoer

Hello Amanda,

We are so pleased that you enjoyed your stay and our magnificent mountains.

Kind Regards,
Les

Ama Casa Self-Catering Cottages
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inkungu-landgoed, Champagne Valley, Sentraal Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0YTFiMzMxLTFjZWUtNDUxZS1iMWU1LWY5ZDQ4MWJhMWEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 19/20/21 Inkungu Estate Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.023333333333 29.461944444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem