Amanche on the Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amanche on the Beach is 'n woonstel op 'n veilige kuskompleks se onderste verdieping in Amanzimtoti. Dié kusdorpie bied 'n subtropiese klimaat, lang strande en is 'n gewilde branderplankry- en duik-bestemming.

Dié woonstel beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde kamer het albei 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en daar is 'n beskutte, gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Amanche on the Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amanche On The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false