Amanzi Island Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amanzi Island Lodge is 'n ruim strandhuis op Leisure Isle aan die oewer van die pragtige Knysna-strandmeer. Dit bied 'n prentjiemooi uitsig oor die Knysna-koppe en die Featherbed Natuurreservaat.

Die ruim slaapkamers by dié instansie bied toegang tot 'n balkon wat oor die strandmeer of ons privaat tuin uitkyk. Die kamers is sonnig en beskik oor lugversorging en satelliet-TV. Die badkamers het luukse komplimentêre Charlotte Rhys badprodukte. Elektriese komberse is beskikbaar op versoek.

Amanzi Island Lodge se bistro bied 'n spyskaart wat Knysna se ryk kulinêre erfenis weerspieël en die diverse kulture wat Suid-Afrika se koskuns beïnvloed het vier. Dit stel ook die vars produkte wat langs Knysna se kuslyn gevind word, ten toon. Een van ons spesiale disse is die Amanzi-burger met plaaslike Suid-Afrikaanse vleis.

Ons kroegmanne kan basies enige drankie waaraan jy kan dink optoor: van kontemporêre drankies, tot klassieke bekendes en geïnspireerde kombinasies.

Amanzi Island Lodge in Leisure Isle is 'n ware droomwegbreek-bestemming!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amanzi Island Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 656 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false