8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Beach Road, Amanzimtoti, 4000, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Amanzimtoti Ultimate Seaview Vacation is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Amanzimtoti. Dit is naby die strand en bied 'n lieflike uitsig oor die see.
Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n moderne oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is ook 'n enkelbed op die toegeboude patio langs die leefarea.
Die moderne kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en alles wat jy sal benodig om 'n maaltyd of braai voor te berei. Daar is 'n tafel met 6 stoele in die eetarea en 'n groot platskerm-TV met DStv in die sitkamer.
Die kompleks beskik oor gemeenskaplike ingeboude braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die gebou het 'n hek wat toegang verleen tot 'n 150 m-lange paadjie wat na die hoofswemstrand lei.
Amanzimtoti Ultimate Seaview Vacation is in Kusweg met talle restaurante, 'n winkelsentrum, kroeë, eetplekke, 'n waterpark, swembaddens, 'n vermaaklikheidsentrum en 'n strandmeer stapafstand van mekaar af. Die hoofswemstrand is ideaal vir swem en visvang. Daar is ook getypoele tussen die rotse met ryk seelewe. Die Galleria-winkelsentrum is sowat 1,5 km ver en is geskik vir inkopies, ysskaats, fliek, bingo, kegelbalspeel en vermaak by die speletjiesarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 151
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 101 Beach Road, Amanzimtoti, 4000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amanzimtoti Ultimate Seaview Vacation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Beach Road, Amanzimtoti, 4000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang