Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Glenn D - Jul 2023
Algehele gradering
It was really lovely to not have TV and just get back into nature. The stars were amazing.
Amara Tomana se terugvoer
Thank you for the nice review. It was a privilege to have you as guests and we look forward to see you again.
Christél U - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, rustig, perfek.
Amara Tomana se terugvoer
Ons is so bly jul het dit geniet en dit was 'n voorreg om jul te ontmoet.
Loni R - Apr 2018
Algehele gradering
Breath of fresh air.
Manie S - Sep 2017
Algehele gradering
Rus, vrede en stilte.
Amara Tomana se terugvoer
Ons is baie bly dat jul lekker gerus het en dit geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg dat jul Amara Tomana se vrede en stilte kon ervaar.
Vriendelike groete
Diana
Andries B - Jun 2017
Algehele gradering
Groot verrassing!
Lees meerAmara Tomana se terugvoer
Andries
Baie dankie vir jul terugvoering en ons is baie bly dat julle 'n aangename verblyf gehad het. Ons hoop regtig dit sal volgende keer vir julle moontlik wees om 2 aande oor te bly. Ek besef dit is duur as 'n mens net een aand oorslaap, maar vir 2 aande moet betaal. Om dit egter vir ons koste effektief te maak, volstaan ons egter op ons vereiste van 'n bespreking van minimum twee aande.
Vriendelike groete
Diana
Lynette V - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf met asemrowende uitsig.
Gert V - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Amara Tomana se terugvoer
Baie dankie, Gert. Dit was 'n voorreg om ons stukkie paradys met julle te deel.
Vriendelike groete
Diana
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Vanderhovensrust-plaas, Zastron, 9950, Vrystaat