Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amarachi Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turmalinstraat 84, Vineta North, Hage Heights, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Amarachi Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvolle gastehuis in Swakopmund. Dié gastehuis met sy rustige atmosfeer is geskik vir besoekers wat die omgewing wil verken.

Die gastehuis is 500 m vanaf die Waterfront, Platz am Meer-winkelsentrum met 'n hele rits restaurante en koffiewinkels soos Mugg & Bean en News Café ens. Ocean View Spar is ook naby.

Amarachi Guesthouse is slegs 500 m van die strand af en 5 minute se ry na die middedorp.

Amarachi Guesthouse het 5 B&B- en 3 selfsorgkamers. Elke kamer is smaakvol versier, het 'n en suite-badkamer, en word daagliks skoongemaak. Elke kamer het ook sekere DStv-kanale. Laat ons gerus vooraf weet as jy wil hê ons moet jou yskas vul vir die eerste nag.
E-posgeriewe, WiFi-kuberkol, 'n wasgoeddiens, 'n pendeldiens na Walvisbaai Lughawe, en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Geniet gerus die omgewing, uitsigte, en sonsondergange terwyl jy rustig braai op die sondek.

Amarachi Guesthouse bied ook toere na Damaraland al die pad tot by Etosha, en ons help graag om verskeie doendinge, soos helikoptervlugte, duinuitstappies, vierwielmotorfietspret, 'n dolfyn- en robvaart, en warmlugbalonvaarte, te bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Amarachi Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Arno & Hildegard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Ligging

  • Turmalinstraat 84, Vineta North, Hage Heights, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Amarachi Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 1)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turmalinstraat 84, Vineta North, Hage Heights, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC1MxZLOHpRu5jGhwnjoFu8Xb1Nh7tyDmv6qmqp866k48WV0kKQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 1) 9 5 1 5 84 Turmalin Street Vineta North, Hage Heights 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.639075518808 14.529672414064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem